Tygerberg Baptiste Kerk

'n Veilige Hawe vir die Siel

Ons Gemeente 

Tuisblad

Meer oor ons gemeente

Ons is 'n Nuwe Testamentiese plaaslike gemeente en nie deel van enige denominasie of kerkgroep nie.

Bedienings

Ons gemeente het verskeie bedienings wat lede, besoekers en die gemeenkap bedien. 


Raak Betrokke

Ons nooi u om by die verskeie bedienings en aktiwiteite van ons gemeente betrokke te raak. Kontak gerus ons leraar, Chris Wilhelm by 079 543 7748 of chris@tbg.org.za, vir meer besonderhede.
 

Aanwysings

Ons adres is La Provencestraat 15, Eversdal. Die aanwysings en kaart wat volg sal meer besonderhede gee.

Sendingwerk

Ons as gemeente ondersteun verskeie sendelinge. U is welkom om hulle direk te kontak vir meer besonderhede of vir ons leraar Chris Wilhelm by 079 543 7748 of christiaanwilhelm@gmail.com.

 

 

 

Dienstye:

Sondae

10h15 - Oggenddiens

18h00 - Groeigroepe


Woensdae

19h00 - Aanddiens


Vrydae

Jeug en kinderpret elke 2de Vrydagaand (sien kalender)

Vinnige Webskakels