Tygerberg Baptiste Kerk

'n Veilige Hawe vir die Siel

GLO Bybelstudie Reeks

Tuisblad/Ons Gemeente


Ons GLO-Studies oor leierskap fokus om gelowiges toe te rus om bedienings te behartig. 


 

Deel 1: Die Grondslag van Leierskap in Bedieningswerk

 

Les 1:  ‘n N.T. perspektief van bedieningswerk
Leeswerk: Deut. 6:6-7; 2 Tim. 3:10-16
Datum: Woensdagaand, 3 April by kerk
Prediker: Ds. Marc Blacwell

Les 2: Hoe leierskap ontwikkel in die plaaslike gemeente
Leeswerk: Sal nog verskaf word
Datum: Sondagoggend, 7 April by kerk
Prediker: Past. Bill Meyer


Deel 2: Die Beginsels van Leierskap in Bedieningswerk

Les 3: Om te staan vir die waarheid met ‘n hart van liefde
Leeswerk: Ef. 4:11-12; 1 Tim. 4:6-15; 2 Tim. 2:4, 19-21; 4:2-5
Datum: Sondagaand, 7 April by kerk
Prediker: Ds. Marc Blackwell

Les 4: Onverdienstelike dienskengte in diens van Jesus
Leeswerk: Rom. 12:18-21 Kol.1:28-29; 1 Thess. 2:9-10;
Datum: Sondagoggend, 14 April by kerk
Prediker: Ds Marc Blackwell

Les 5: Ons skryf op die vleestafels van die hart
Leeswerk: 2 Kor. 3:1-8; Matt. 9:36; Mal. 4:6
Datum: Sondagaand, 14 April by kerk
Prediker: Ds. Marc Blackwell


Deel 3: Die Praktiese sy van Leierskap en Bedieningswerk

Les 6: Voorbereiding
Leeswerk: Matt. 25:21; 1 Tim. 2:1-2
Datums: Woensdagaand, 17 April by kerk
Prediker: Ds. Marc Blackwell