Tygerberg Baptiste Kerk

'n Veilige Hawe vir die Siel

Baie welkom by ons

Ons wil jou graag aan ons bediening voorstel. Ons visie is om ‘n veilige hawe te wees vir elke lewensboot wat die golwe van die lewe moet trotseer. Om dit te bereik fokus ons op die gesin (die veilige hawe waar ons lewenslesse leer), die gemeente (die veilige hawe waar ons geestelike lesse leer) en die gemeenskap (waar ons saam ons geloof uitleef).   


Kontak gerus vir ds. Chris (079 543 7748) of een van ons diakens, Philip (084 494 0922), Pieter (083 653 2808) of Jacques (082 955 8423). Jy kan ook ‘n e-pos stuur na tbginfo@mweb.co.za 

 

Sosiale Media


Like


Tweet


Share



Dienstye:

Sondae

10h15 - Oggenddiens

18h00 - Groeigroepe


Woensdae

19h00 - Aanddiens


Vrydae

Jeug en kinderpret elke 2de Vrydagaand (sien kalender)

Vinnige Webskakels