25 May 2016
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
1
2
3
4
5
6
7
29
30
31
June
June
June
June

Crèchehelpers sal per sms aan hul diensbeurt herinner word.Ons wil vriendelik vra dat crechehelpers vroegtydig sal uitruil as hul nie vir hul diensbeurt beskikbaar is nie en dan ook vir Jacques en Marita sal laat weet van die omruiling. Ons vra vriendelik dat Crèchehelpers steeds vanaf die begin van die dienste besikbaar sal wees.

Tydens spesiale dienste soos die einde van die jaar se konsert, ens. word kinders self deur hul ouers in die moederskamer agter in die kerk versorg. Die kamer sal kindervriendelik met speelgoed ingerig word vir sulke dienste en ‘n nota sal bo by die crèchevertrek aangebring word.

Baie dankie vir jul getrouheid en diensbaarheid, dit maak ons gemeente sterker!

Show events from all categories