Deur Jay Adams

Wat doen ‘n mens wanneer jy aan alkohol, dwelms of enige iets anders verslaaf is en alreeds alles probeer het om dit op te gee? Is daar geen genesing of uitkoms nie?

Daar is wel ‘n manier om genees te word en dit is die enigste manier… God se manier.

Wat om te doen met verslawing?, 53.61 KB